'n Nuwe Jy Uitdaging Application icon

'n Nuwe Jy Uitdaging 1.0

3.3 MB / 10+ Downloads / Rating 4.8 - 8 reviews


See previous versions

'n Nuwe Jy Uitdaging, developed and published by Carpe Diem Media, has released its latest version, 1.0, on 2022-12-11. This app falls under the Health & Fitness category on the Google Play Store and has achieved over 1000 installs. It currently holds an overall rating of 4.8, based on 8 reviews.

'n Nuwe Jy Uitdaging APK available on this page is compatible with all Android devices that meet the required specifications (Android 4.0+). It can also be installed on PC and Mac using an Android emulator such as Bluestacks, LDPlayer, and others.

Read More

App Screenshot

App Screenshot

App Details

Package name: nuwejy.za.co.nuwejyuitdaging

Updated: 2 years ago

Developer Name: Carpe Diem Media

Category: Health & Fitness

Installation Instructions

This article outlines two straightforward methods for installing 'n Nuwe Jy Uitdaging on PC Windows and Mac.

Using BlueStacks

  1. Download the APK/XAPK file from this page.
  2. Install BlueStacks by visiting http://bluestacks.com.
  3. Open the APK/XAPK file by double-clicking it. This action will launch BlueStacks and begin the application's installation. If the APK file does not automatically open with BlueStacks, right-click on it and select 'Open with...', then navigate to BlueStacks. Alternatively, you can drag-and-drop the APK file onto the BlueStacks home screen.
  4. Wait a few seconds for the installation to complete. Once done, the installed app will appear on the BlueStacks home screen. Click its icon to start using the application.

Using LDPlayer

  1. Download and install LDPlayer from https://www.ldplayer.net.
  2. Drag the APK/XAPK file directly into LDPlayer.

If you have any questions, please don't hesitate to contact us.

App Rating

4.8
Total 8 reviews

Previous Versions

'n Nuwe Jy Uitdaging 1.0
2022-12-11 / 3.3 MB / Android 4.0+

About this app

’N NUWE JY 2016 uitdaging

Of jy nou vyf kilogram of 20 wil verloor, jy kan! ’n Span spesialiste staan gereed om jou te help om weer goed te voel en fantasties te lyk. PLUS – jy kan ’n vakansie in Zanzibar wen.

Jy werk jou oor ’n mik, eet te veel gemorskos en kry eenvoudig nie tyd vir oefen nie. Op ’n dag pas jou jeans nie meer nie. Teen dié tyd weet jy al dat kitsoplossings nie die antwoord is nie, want jy het almal al op die proef gestel. Tog wil jy net weer goed lyk en goed voel. Nou is 2016 jou jaar!

FINESSE en ’n hele span spesialiste staan gereed om jou met die ’n Nuwe Jy 2016-uitdaging te help. Anders as ander jare wil ons meer vroue die kans gee om deel te neem.
ONS DAAG JOU UIT, SKRYF NOU IN

Kliek op nuwejy.co.za/inskryfvorm. Maak seker jy is vertroud met die bepalings en voorwaardes.
Vir die R100 wat jy betaal, kry jy:
• ’n Gratis toep (App) met die volgende:
- Die geleentheid om aan die 8 weke-uitdaging deel te neem saam met vroue soos jy, vanaf 25 Januarie tot 21 Maart.
- ’n Eetplan vir gewigsverlies wat deur ’n dieetkundige opgestel is. Hierdie plan is beproef en verseker die beste resultate. Dis gebalanseerd. Geen uithongering!
- Motivering deur ons sielkundige, Catherine van Heerden, in jou inbox, asook ’n span spesialiste wat jou bystaan en ondersteun in ons eksklusiewe nuusbrief elke week.
- ’n Stapplan wat deur ’n biokinetikus uitgewerk is.
- ’n Nuwe Jy se 10 Jaar jonger boek ter waarde van R150.

• Ondersteuning op ons Facebook-blad. Jy hoef nie hierdie reis alleen aan te pak nie. Gesels met ander wat in dieselfde bootjie is en deel jou ervarings.
• 50% afslag op ons maerword-produkte.


+ WEN ’N EILANDVAKANSIE IN EKSOTIESE ZANZIBAR


Ongeag jou sukses, staan jy die kans om ’n eilandvakansie van drie dae ter waarde van R30 000 in eksotiese Zanzibar te wen! Vlugte is ingesluit. Die wenner sal aan die einde van die uitdaging getrek en op die webwerf bekend gemaak word.

lyn_3.png

+ SPAAR 50% OP ONS MAERWORD-PRODUKTE
Linda Kriel se nuutste oefen DVD, Verbrand Vet Vinnig. Die DVD bestaan uit twee klasse van 45 minute elk: Verbrand vet vinnig en Bene, boudjies, bolyf FINESSE se vetverbrander, ’n spesiale ystee vir ekstra energie wat ook help om jou metabolisme te versnel sodat jy makliker gewig verloor. Ons sielkundige, Catherine van Heerden, se e-boek met videos Dink Jouself Dun. (Beskikbaar Januarie 2016)

OM IN TE SKRYF IS MAKLIK!

• Kliek op nuwejy.co.za/inskryfvorm. Neem ’n foto van jouself (vollyf en halflyf) en laai dit saam met jou begingewig op.
• Inskrywings sluit op 17 Januarie 2016.
• Jy volg die program vir 8 weke vanaf 25 Januarie tot 21 Maart, waarna jy weer vir ons jou foto en gewig oplaai of epos.

JY KAN GEKIES WORD VIR ONS VYFSTER PROGRAM

In Maart sal ons die toppresteerders kies, want agt van hulle sal dan die jaarlikse vyfster- FINESSE ’n Nuwe Jy-program voltooi. Dit sluit velsorg- en haarprodukte in, ’n sessie met ’n voorkomskonsultant en ’n grimeerkunstenaar, ’n splinternuwe haarstyl en -kleur, en hope ander bederf. Hou gerus die webwerf en Facebook-blad dop vir die besonderhede.
Dink jy nie dit is tyd dat jy ’n NUWE JY word nie?